×

Nós usamos os cookies para ajudar a melhorar o LingQ. Ao visitar o site, você concorda com a nossa política de cookies.

LingQ Mini Stories, 5- Johan het Baie Huiswerk – Text to read

LingQ Mini Stories, 5- Johan het Baie Huiswerk

Iniciante 2 Africâner lesson to practice reading

Comece a aprender esta lição agora

Johan is op hoërskool.

Hy het baie huiswerk.

Klara is ‘n universiteitstudent.

Sy het ook baie huiswerk.

Johan hou nie van huiswerk nie.

Hy hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Klara hou van lees en skryf.

Sy doen elke dag haar huiswerk.

Klara is Johan se ouer suster.

Sy maak hom altyd sy huiswerk doen.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is op hoërskool.

Ek het baie huiswerk.

Klara is ‘n universiteitstudent.

Sy het ook baie huiswerk.

Ek hou nie van huiswerk nie.

Ek hou daarvan om op my rekenaar te speel.

Klara hou van te lees en skryf.

Sy doen elke dag haar huiswerk.

Klara is my ouer suster.

Sy maak my altyd my huiswerk doen.

Vrae:

Een: Johan is ‘n hoërskool student.

Is Johan ‘n hoërskool student?

Ja, Johan is ‘n hoërskool student.

Twee: Johan het baie huiswerk.

Het Johan baie huiswerk?

Ja, Johan het baie huiswerk.

Drie: Klara is ‘n universiteitstudent.

Is Klara ‘n hoërskool student?

Nee, Klara is nie ‘n hoërskool student nie.

Sy is ‘n universiteitstudent.

Vier: Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Hou Johan daarvan om op sy rekenaar te speel?

Ja, Johan hou daarvan om op sy rekenaar te speel.

Vyf: Klara hou van lees en skryf.

Hou Klara daarvan om films te kyk?

Nee, Klara hou van lees en skryf.

Ses: Klara doen elke dag haar huiswerk.

Doen Klara elke dag haar huiswerk?

Ja, Klara doen elke dag haar huiswerk.

Sewe: Klara is Johan se ouer suster.

Is Johan en Klara verwant?

Ja, Johan en Klara is verwant.

Klara is Johan se ouer suster.

Agt: Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen.

Maak Klara elke dag vir Johan sy huiswerk doen?

Ja, Klara maak elke dag vir Johan sy huiswerk doen.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE