×

Nós usamos os cookies para ajudar a melhorar o LingQ. Ao visitar o site, você concorda com a nossa política de cookies.

image

Afrikaanse musiek, Hier is 'n mens - Gé Korsten

Hier is 'n mens - Gé Korsten

Ken jy nie my naam nie

Waarom ken jy my dan nie

Kan jy nie onthou nie

Vir jou vergeet ek nie

Hier is 'n mens ek het berou

Gee my jou hand ek soek na jou

Hier is 'n mens ek is alleen

Waarom nog wag

Maak oop jou hart

Maak oop jou hart,

Maak oop jou hart

Hier is 'n mens

Ek wil nie wag

Ken jy nie my sorge

Al die sorge wat ek dra

Gee my jou vertroue

Gee my wat ek vra

Hier is 'n mens ek het berou

Gee my jou hand ek soek na jou

Hier is 'n mens ek is alleen

Waarom nog wag

Maak oop jou hart

Maak oop jou hart,

Maak oop jou hart

Hier is 'n mens

Ek wil nie wag

Kan jy dan nie voel nie

As ek jou wil vind

Waarom maar nie toe gee

Want die liefde is mos blind

Hier is 'n mens ek het berou

Gee my jou hand ek soek na jou

Hier is 'n mens ek is alleen

Waarom nog wag

Maak oop jou hart

Maak oop jou hart,

Maak oop jou hart

Hier is 'n mens

Ek wil nie wag

Hier is 'n mens,

Hier is 'n mens

Maak oop jou hart

Ek wil nie wag

Maak oop jou hart,

Maak oop jou hart

Hier is 'n mens

Ek wil nie wag

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE