×

Nós usamos os cookies para ajudar a melhorar o LingQ. Ao visitar o site, você concorda com a nossa política de cookies.

image

Afrikaanse musiek, Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar

Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar

Kan jy my skroewe vir my vasdraai

Kan jy my albasters vir my vind

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy

Kan jy apatie spel

Kan iemand dalk 'n god bel

En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie

Kan jy

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Reguleer my

Roetineer my

Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig"

Stuur my dan waarheen al die dose gaan

Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE