×

Usamos cookies para ayudar a mejorar LingQ. Al visitar este sitio, aceptas nuestras politicas de cookie.


image

Afrikaanse musiek, Dis 'n Land - Van Coke Kartel

Dis 'n Land - Van Coke Kartel

In die land van die blindes is een-oog koning

Koning loop met die losprys weg

En moordenaars groet mekaar met 'n hi-five

Ek wou my krane stadig afdraai

Maar die lotery is klaar gewen

Met 'n skoot deur die kop van 'n magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Blameer die duiwel

Lippe bewe morsig en die spoeg spat

Oorgehaal maar beheer verloor

En ons vier dit met 'n hi-five

Ek wou my krane rêrig afdraai

Maar die lotery is klaar gewen

Met skote deur die bors van die magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Dis ons land

Dis ons land

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Ek is nie jy nie, jy's jaloers op my


Dis 'n Land - Van Coke Kartel Es ist ein Land – Van Coke Cartel It's a Country - Van Coke Cartel Es un país - Cartel de Van Coke Het is een land - Van Coke-kartel To kraj - Van Coke Cartel É um país - Van Coke Cartel Burası Bir Ülke - Van Coke Cartel 这是一个国家 - 范可乐卡特尔

In die land van die blindes is een-oog koning In the land of the blind, one-eyed is king

Koning loop met die losprys weg King walks away with the ransom

En moordenaars groet mekaar met 'n hi-five And murderers greet each other with a hi-five

Ek wou my krane stadig afdraai I wanted to slowly turn off my faucets

Maar die lotery is klaar gewen

Met 'n skoot deur die kop van 'n magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Blameer die duiwel

Lippe bewe morsig en die spoeg spat

Oorgehaal maar beheer verloor

En ons vier dit met 'n hi-five

Ek wou my krane rêrig afdraai

Maar die lotery is klaar gewen

Met skote deur die bors van die magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank It's a country of corruption and thank god

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank It's a land of colors and sound

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Dis ons land

Dis ons land

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Ek is nie jy nie, jy's jaloers op my