×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.


image

LingQ Mini Stories, 9- Andries het ‘n Nuwe Meisie.

Andries het ‘n nuwe meisie.

Sy meisie se naam is Sara.

Andries wil vir Sara aandete kook.

Hy gaan kruidenierswinkel toe.

Andries kry ‘n mandjie en ‘n trollie.

Hy loop verby die groente rak.

Hy kyk na die vis in die vrieskas.

Hy staan naby die slaaitoonbank.

Uiteindelik verlaat hy die winkel.

Andries gaan huis toe en bestel pizza.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel:

Ek het ‘n nuwe meisie.

My meisie se naam is Sara.

Ek wil vir Sara aandete kook.

Ek gaan kruidenierswinkel toe.

Ek kry ‘n mandjie en ‘n trollie.

Ek loop verby die groente rak.

Ek kyk na die vis in die vrieskas.

Ek staan naby die slaaitoonbank.

Uiteindelik verlaat ek die winkel.

Ek gaan huis toe en bestel pizza.

Vrae:

Een: Andries het ‘n nuwe meisie genaamd Sara. Het Andries ‘n nuwe meisie? Ja, Andries het ‘n nuwe meisie. Haar naam is Sara.

Twee: Andries wil vir Sara aandete kook. Wil Andries vir Sara middagete maak? Nee, Andries wil nie vir Sara middagete maak nie. Hy wil vir haar aandete kook.

Drie: Andries gaan kruidenierswinkel toe om kos te koop. Gaan Andries kruidenierswinkel toe? Ja, Andries gaan kruidenierswinkel toe om kos te koop.

Vier: Andries loop verby die groente rak. Koop Andries groente? Nee, Andries koop nie groente nie. Hy loop verby die groente rak.

Vyf: Andries kyk na die vis in die vrieskas, maar hy koop niks nie. Kyk Andries na die vis? Ja, Andries kyk na die vis in die vrieskas, maar hy koop niks nie.

Ses: Andries verlaat uiteindelik die winkel en gaan huis toe. Bly Andries in die winkel? Nee, Andries verlaat uiteindelik die winkel en gaan huis toe.

Sewe: Andries bestel pizza in stede. Kook Andries aandete? Nee, Andries kook nie aandete nie. Hy bestel pizza in stede.

Andries het ‘n nuwe meisie. Andries hat eine neue Freundin. Andy has a new girlfriend.

Sy meisie se naam is Sara. His girlfriend's name is Sara.

Andries wil vir Sara aandete kook. Andy wants to make dinner for Sara.

Hy gaan kruidenierswinkel toe. Er geht zum Lebensmittelladen. He goes to the grocery store.

Andries kry ‘n mandjie en ‘n trollie. Andries bekommt einen Korb und einen Trolley. Andy gets a basket and a cart.

Hy loop verby die groente rak. Er geht am Gemüseregal vorbei. He walks past the vegetable aisle.

Hy kyk na die vis in die vrieskas. He looks at the fish in the freezer.

Hy staan naby die slaaitoonbank. He stands near the salad counter.

Uiteindelik verlaat hy die winkel. Finally, he leaves the store.

Andries gaan huis toe en bestel pizza. Andries geht nach Hause und bestellt Pizza. Andy goes home and orders pizza.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel: Here is the same story told in a different way.

Ek het ‘n nuwe meisie. I have a new girlfriend.

My meisie se naam is Sara. Her name is Sara.

Ek wil vir Sara aandete kook. I want to make dinner for Sara.

Ek gaan kruidenierswinkel toe. I go to the grocery store.

Ek kry ‘n mandjie en ‘n trollie. I get a basket and a cart.

Ek loop verby die groente rak. I walk past the vegetable aisle.

Ek kyk na die vis in die vrieskas. I look at the fish in the freezer.

Ek staan naby die slaaitoonbank. I stand near the salad counter.

Uiteindelik verlaat ek die winkel. Finally, I leave the store.

Ek gaan huis toe en bestel pizza. I go home and order pizza.

Vrae: Questions:

Een: Andries het ‘n nuwe meisie genaamd Sara. One: Andy has a new girlfriend named Sara. Het Andries ‘n nuwe meisie? Does Andy have a new girlfriend? Ja, Andries het ‘n nuwe meisie. Yes, Andy has a new girlfriend. Haar naam is Sara. Her name is Sara.

Twee: Andries wil vir Sara aandete kook. Two: Andy wants to make Sara dinner. Wil Andries vir Sara middagete maak? Does Andy want to make lunch for Sara? Nee, Andries wil nie vir Sara middagete maak nie. No, Andy does not want to make lunch for Sara. Hy wil vir haar aandete kook. He wants to make her dinner.

Drie: Andries gaan kruidenierswinkel toe om kos te koop. Three: Andy goes to the grocery store to buy food. Gaan Andries kruidenierswinkel toe? Does Andy go to the grocery store? Ja, Andries gaan kruidenierswinkel toe om kos te koop. Yes, Andy goes to the grocery store to buy food.

Vier: Andries loop verby die groente rak. Four: Andy walks past the vegetable section. Koop Andries groente? Does Andy buy vegetables? Nee, Andries koop nie groente nie. No, Andy does not buy vegetables. Hy loop verby die groente rak. He walks past the vegetable section.

Vyf: Andries kyk na die vis in die vrieskas, maar hy koop niks nie. Five: Andy looks at the fish in the freezer, but he doesn't buy any. Kyk Andries na die vis? Does Andy look at the fish? Ja, Andries kyk na die vis in die vrieskas, maar hy koop niks nie. Yes, Andy looks at the fish in the freezer, but he doesn't buy any.

Ses: Andries verlaat uiteindelik die winkel en gaan huis toe. Six: Andy finally leaves the store and goes home. Bly Andries in die winkel? Does Andy stay in the store? Nee, Andries verlaat uiteindelik die winkel en gaan huis toe. No, Andy finally leaves the store and goes home.

Sewe: Andries bestel pizza in stede. Seven: Andy orders pizza instead. Kook Andries aandete? Does Andy make dinner? Nee, Andries kook nie aandete nie. No, Andy does not make dinner. Hy bestel pizza in stede. He orders pizza instead.