×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.


image

LingQ Mini Stories, 7- James Werk in ‘n Kantoor

James werk in ‘n kantoor.

Hy is elke dag baie besig.

Hy het baie vergaderings met sy kliënte.

James hou nie van hierdie vergaderings nie.

Hy dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik teenoor James.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

James breek lank vir middagete.

Hy kan vyfuur huis toe gaan.

Hy wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek werk in ‘n kantoor.

Ek is elke dag baie besig.

Ek het baie vergaderings met my kliënte.

Ek hou nie van hierdie vergaderings nie.

Ek dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik met my.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

Ek breek lank vir middagete.

Ek kan vyfuur huis toe gaan.

Ek wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Vrae:

Een: James werk in ‘n kantoor. Werk James by ‘n skool? Nee, James werk in ‘n kantoor.

Twee: James is elke dag baie besig. Is James baie besig? Ja, James is elke dag baie besig.

Drie: James het baie vergaderings met sy kliënte. Het James min vergaderings met sy kliënte? Nee, hy het baie vergaderings met sy kliënte.

Vier: James dink die vergaderings is vervelig. Dink James die vergaderings is vervelig? Ja, James dink die vergadering is vervelig.

Vyf: Sommige van die kliënte is vriendelik. Is al die kliënte vriendelik? Nee, sommige van die kliënte is vriendelik.

Ses: James neem ‘n lang breek vir middagete. Neem hy ‘n kort breek vir middagete? Nee, hy neem nie ‘n kort breek vir middagete nie. Hy neem ‘n lang breek vir middagete.

Sewe: James kan vyfuur huis toe gaan. Kan James vieruur huis toe gaan? Nee, hy kan vyfuur huis toe gaan.

James werk in ‘n kantoor. James works in an office. Джеймс працює в офісі.

Hy is elke dag baie besig. Er ist jeden Tag sehr beschäftigt. He is very busy every day.

Hy het baie vergaderings met sy kliënte. Er hat viele Treffen mit seinen Kunden. He has many meetings with his customers.

James hou nie van hierdie vergaderings nie. James mag diese Treffen nicht. James does not like these meetings.

Hy dink hulle is baie vervelig. Er findet sie sehr langweilig. He thinks they are very boring.

Sommige kliënte is vriendelik teenoor James. Einige Kunden sind freundlich zu James. Some customers are friendly to James.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie. Aber andere Kunden sind nicht freundlich. Some customers are not nice, though.

James breek lank vir middagete. James macht eine lange Mittagspause. James takes long lunch breaks.

Hy kan vyfuur huis toe gaan. Er kann um fünf Uhr nach Hause gehen. He can go home at five.

Hy wag elke dag vir vyfuur om te kom. Er wartet jeden Tag fünf Stunden darauf, zu kommen. He waits every day for five to come.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story told in a different way.

Ek werk in ‘n kantoor. I work in an office.

Ek is elke dag baie besig. I am very busy every day.

Ek het baie vergaderings met my kliënte. I have many meetings with my customers.

Ek hou nie van hierdie vergaderings nie. Ich mag diese Treffen nicht. I do not like these meetings.

Ek dink hulle is baie vervelig. I think they are very boring.

Sommige kliënte is vriendelik met my. Some customers are friendly to me.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie. Some customers are not nice, though.

Ek breek lank vir middagete. Zum Mittagessen mache ich eine lange Pause. I take long lunch breaks.

Ek kan vyfuur huis toe gaan. I can go home at five.

Ek wag elke dag vir vyfuur om te kom. Ich warte jeden Tag fünf Stunden darauf. I wait every day for five to come.

Vrae: Questions:

Een: James werk in ‘n kantoor. One: James works in an office. Werk James by ‘n skool? Does James work at a school? Nee, James werk in ‘n kantoor. No, James works in an office.

Twee: James is elke dag baie besig. Two: James is very busy every day. Is James baie besig? Is James very busy? Ja, James is elke dag baie besig. Yes, James is very busy every day.

Drie: James het baie vergaderings met sy kliënte. Three: James has many meetings with his customers. Het James min vergaderings met sy kliënte? Does James have a few meetings? Nee, hy het baie vergaderings met sy kliënte. No, James has many meetings with his customers.

Vier: James dink die vergaderings is vervelig. Four: James thinks the meetings are boring. Dink James die vergaderings is vervelig? Does James think the meetings are boring? Ja, James dink die vergadering is vervelig. Yes, James thinks the meetings are boring.

Vyf: Sommige van die kliënte is vriendelik. Five: Some of the customers are friendly. Is al die kliënte vriendelik? Are all the customers friendly? Nee, sommige van die kliënte is vriendelik. No, some of the customers are friendly.

Ses: James neem ‘n lang breek vir middagete. Six: James takes long lunch breaks. Neem hy ‘n kort breek vir middagete? Does James take short lunch breaks? Nee, hy neem nie ‘n kort breek vir middagete nie. No, he does not take short breaks. Hy neem ‘n lang breek vir middagete. He takes long lunch breaks.

Sewe: James kan vyfuur huis toe gaan. Seven: James can go home at five. Kan James vieruur huis toe gaan? Can James go home at four? Nee, hy kan vyfuur huis toe gaan. No, he can go home at five.