×

我們使用cookies幫助改善LingQ。通過流覽本網站,表示你同意我們的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 50- Melvin Organiseer Sy Skedule — 閱讀文本

LingQ Mini Stories, 50- Melvin Organiseer Sy Skedule

初級2 南非荷蘭語 課程,練習閱讀

立即開始學習本課

Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van die graad te voldoen.

Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Melvin neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet Melvin dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Hy is nie seker waarom dit nodig is nie.

Hy hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Die studente organiseer hul universiteit skedules.

Hulle is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Dus moet hulle die toepaslike getal klasse neem om aan die vereistes van hulle grade te voldoen.

Een van die klasse wat hulle gekies het is Sosiologie.

Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Al is sosiologie ‘n wetenskapklas moet die studente dit steeds neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Vrae:

Een: Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Wat organiseer Melvin? Melvin organiseer sy universiteit skedule.

Twee: Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Wanneer is hy van plan om te gradueer? Hy is van plan om die einde van die jaar te gradueer.

Drie: Dus moet hy die toepaslike getal klasse neem.

Hoeveel klasse moet hy kies? Hy moet die toepaslike getal klasse neem.

Vier: Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Wat is een van die klasse wat hy gekies het? Een van die klasse wat hy gekies het is Sosiologie.

Vyf: Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Wat doen die studente? Die studente neem geesteswetenskappe as hoofvak.

Ses: Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Waarom moet die studente sosiologie neem? Die studente moet sosiologie neem om aan die graad se vereistes te voldoen.

Sewe: Hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Verstaan die studente waarom dit nodig is? Nee, hulle is nie seker waarom dit nodig is nie.

Agt: Hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Wil hulle hê dat die sosiologie klas vervelig moet wees? Nee, hulle hoop die sosiologie klas gaan nie te vervelig wees nie.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE