×

我們使用cookies幫助改善LingQ。通過流覽本網站,表示你同意我們的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 46- Lin is Senuweeagtig Oor Haar Voor — 閱讀文本

LingQ Mini Stories, 46- Lin is Senuweeagtig Oor Haar Voor

初級2 南非荷蘭語 課程,練習閱讀

立即開始學習本課

Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe.

Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Sy is baie senuweeagtig daaroor omdat dit haar eerste keer sal wees wat sy voor ‘n gehoor praat.

Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van haar afhang.

Lin hou nie van hierdie soort druk nie.

Sy is bekommerd dat sy afgedank sal word as sy ‘n fout maak.

Nietemin probeer sy positief dink.

Miskien as sy goed doen, sal sy eerder bevorder word.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek haal vanaand ‘n vlug Los Angeles toe.

Ek het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Ek is baie senuweeagtig daaroor omdat dit my eerste keer sal wees wat ek voor ‘n gehoor praat.

My baas het gesê dis baie belangrik dat ek goeie werk doen.

Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang.

Ek hou nie van hierdie soort druk nie.

Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak.

Nietemin probeer ek positief dink.

Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word.

Vrae:

Een: Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe. Wanneer sal Lin ‘n vlug haal? Lin sal vanaand ‘n vlug haal Los Angeles toe.

Twee: Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee. Wat sal sy daar doen? Sy het ‘n belangrike verkoopsvoorlegging om daar te gee.

Drie: Sy is baie senuweeagtig daaroor omdat dit haar eerste keer sal wees wat sy voor ‘n gehoor praat. Waarom is sy senuweeagtig? Want dit sal haar eerste keer wees wat sy voor ‘n gehoor praat.

Vier: Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen. Wat het haar baas vir haar gesê? Haar baas het vir haar gesê dis belangrik dat sy goeie werk doen.

Vyf: Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang. Wat het hy gesê? Hy het gesê dat die sukses van die nuwe produk van my afhang.

Ses: Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak. Waaroor is ek bekommerd? Ek is bekommerd dat ek afgedank sal word as ek ‘n fout maak.

Sewe: Nietemin probeer ek positief dink. Hoe probeer ek dink? Ek probeer om positief te dink.

Agt: Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word. Wat mag dalk gebeur as ek goed doen? Miskien as ek goed doen, sal ek eerder bevorder word.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE