×

我們使用cookies幫助改善LingQ。通過流覽本網站,表示你同意我們的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 3- Karen Kry ‘n Kat — 閱讀文本

LingQ Mini Stories, 3- Karen Kry ‘n Kat

初級2 南非荷蘭語 課程,練習閱讀

立即開始學習本課

Karen is verveeld by die werk en by die huis.

Sy doen elke dag dieselfe ding.

Sy soek ‘n nuwe stokperdjie.

Eers probeer sy kook.

Maar haar kos smaak nie lekker nie.

Dan probeer sy swem.

Maar sy is bang vir water.

Karen loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel.

In die troeteldierwinkel sien sy ‘n kat!

Karen koop die kat, en is nou baie gelukkig.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is verveeld by die werk en by die huis.

Ek doen elke dag dieselfde ding.

Ek soek ‘n nuwe stokperdjie.

Eers probeer ek kook.

Maar my kos smaak nie lekker nie.

Toe probeer ek swem.

Maar ek is bang vir water.

Ek loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel.

In die troeteldierwinkel sien ek ‘n kat!

Ek koop die kat en nou is ek baie gelukkig!

Vrae:

Een: Karen is verveeld by die werk, en by die huis.

Is Karen gelukkig by die werk?

Nee, Karen is nie gelukkig by die werk nie, en nie by die huis nie.

Twee: Karen doen elke dag dieselfde ding.

Doen Karen baie nuwe dinge?

Nee, Karen doen dieselfde ding elke dag.

Drie: Karen soek ‘n nuwe stokperdjie.

Soek Karen ‘n nuwe stokperdjie?

Ja, Karen soek ‘n nuwe stokperdjie.

Vier: Karen se kos smaak nie lekker nie.

Is Karen ‘n goeie kok?

Nee, Karen is nie ‘n goeie kok nie.

Haar kos smaak nie goed nie.

Vyf: Karen is bang vir water.

Hou Karen van swem?

Nee, Karen hou nie van swem nie.

Sy is bang vir water.

Ses: Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel.

Sien Karen ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel?

Ja, Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel.

Sewe: Karen koop die kat by die troeteldierwinkel.

Koop Karen die kat?

Ja, Karen koop die kat by die troeteldierwinkel.

Agt: Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het.

Is Karen nou verveeld?

Nee, Karen is nie verveeld nie.

Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE