×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 7- James Werk in ‘n Kantoor – Text to read

LingQ Mini Stories, 7- James Werk in ‘n Kantoor

初级2 南非荷兰语 lesson to practice reading

现在开始学习这个课程

James werk in ‘n kantoor.

Hy is elke dag baie besig.

Hy het baie vergaderings met sy kliënte.

James hou nie van hierdie vergaderings nie.

Hy dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik teenoor James.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

James breek lank vir middagete.

Hy kan vyfuur huis toe gaan.

Hy wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek werk in ‘n kantoor.

Ek is elke dag baie besig.

Ek het baie vergaderings met my kliënte.

Ek hou nie van hierdie vergaderings nie.

Ek dink hulle is baie vervelig.

Sommige kliënte is vriendelik met my.

Maar, ander kliënte is nie vriendelik nie.

Ek breek lank vir middagete.

Ek kan vyfuur huis toe gaan.

Ek wag elke dag vir vyfuur om te kom.

Vrae:

Een: James werk in ‘n kantoor. Werk James by ‘n skool? Nee, James werk in ‘n kantoor.

Twee: James is elke dag baie besig. Is James baie besig? Ja, James is elke dag baie besig.

Drie: James het baie vergaderings met sy kliënte. Het James min vergaderings met sy kliënte? Nee, hy het baie vergaderings met sy kliënte.

Vier: James dink die vergaderings is vervelig. Dink James die vergaderings is vervelig? Ja, James dink die vergadering is vervelig.

Vyf: Sommige van die kliënte is vriendelik. Is al die kliënte vriendelik? Nee, sommige van die kliënte is vriendelik.

Ses: James neem ‘n lang breek vir middagete. Neem hy ‘n kort breek vir middagete? Nee, hy neem nie ‘n kort breek vir middagete nie. Hy neem ‘n lang breek vir middagete.

Sewe: James kan vyfuur huis toe gaan. Kan James vieruur huis toe gaan? Nee, hy kan vyfuur huis toe gaan.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE