×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

LingQ Mini Stories, 3- Karen Kry ‘n Kat

Karen is verveeld by die werk en by die huis.

Sy doen elke dag dieselfe ding.

Sy soek ‘n nuwe stokperdjie.

Eers probeer sy kook.

Maar haar kos smaak nie lekker nie.

Dan probeer sy swem.

Maar sy is bang vir water.

Karen loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel.

In die troeteldierwinkel sien sy ‘n kat!

Karen koop die kat, en is nou baie gelukkig.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek is verveeld by die werk en by die huis.

Ek doen elke dag dieselfde ding.

Ek soek ‘n nuwe stokperdjie.

Eers probeer ek kook.

Maar my kos smaak nie lekker nie.

Toe probeer ek swem.

Maar ek is bang vir water.

Ek loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel.

In die troeteldierwinkel sien ek ‘n kat!

Ek koop die kat en nou is ek baie gelukkig!

Vrae:

Een: Karen is verveeld by die werk, en by die huis.

Is Karen gelukkig by die werk?

Nee, Karen is nie gelukkig by die werk nie, en nie by die huis nie.

Twee: Karen doen elke dag dieselfde ding.

Doen Karen baie nuwe dinge?

Nee, Karen doen dieselfde ding elke dag.

Drie: Karen soek ‘n nuwe stokperdjie.

Soek Karen ‘n nuwe stokperdjie?

Ja, Karen soek ‘n nuwe stokperdjie.

Vier: Karen se kos smaak nie lekker nie.

Is Karen ‘n goeie kok?

Nee, Karen is nie ‘n goeie kok nie.

Haar kos smaak nie goed nie.

Vyf: Karen is bang vir water.

Hou Karen van swem?

Nee, Karen hou nie van swem nie.

Sy is bang vir water.

Ses: Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel.

Sien Karen ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel?

Ja, Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel.

Sewe: Karen koop die kat by die troeteldierwinkel.

Koop Karen die kat?

Ja, Karen koop die kat by die troeteldierwinkel.

Agt: Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het.

Is Karen nou verveeld?

Nee, Karen is nie verveeld nie.

Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het.

Karen is verveeld by die werk en by die huis. Karen langweilt sich bei der Arbeit und zu Hause. Karen is bored at work and at home. Karen verveelt zich op het werk en thuis. Karen está entediada no trabalho e em casa.

Sy doen elke dag dieselfe ding. Sie macht jeden Tag das Gleiche. She does the same thing every day. Ze doet elke dag hetzelfde.

Sy soek ‘n nuwe stokperdjie. Sie ist auf der Suche nach einem neuen Hobby. She wants a new hobby. 彼女は新しい趣味を探しています。 Ze is op zoek naar een nieuwe hobby.

Eers probeer sy kook. Zuerst versucht sie es mit Kochen. First, she tries to cook. 彼女はまず料理に挑戦します。

Maar haar kos smaak nie lekker nie. Aber ihr Essen schmeckt nicht. But her food does not taste good. Maar haar eten smaakt niet lekker.

Dan probeer sy swem. Dann versucht sie zu schwimmen. Then, she tries to swim. Dan probeert ze te zwemmen.

Maar sy is bang vir water. Aber sie hat Angst vor Wasser. But she is afraid of water. Maar ze is bang voor water.

Karen loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel. Karen geht nach Hause und sieht eine Zoohandlung. Karen walks home and sees a pet store. Karen loopt naar huis en ziet een dierenwinkel.

In die troeteldierwinkel sien sy ‘n kat! In der Zoohandlung sieht sie eine Katze! In the pet store, she sees a cat!

Karen koop die kat, en is nou baie gelukkig. Karen kauft die Katze und ist jetzt sehr glücklich. Karen buys the cat, and is now very happy.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story told in a different way.

Ek is verveeld by die werk en by die huis. I am bored at work and at home.

Ek doen elke dag dieselfde ding. I do the same thing every day.

Ek soek ‘n nuwe stokperdjie. Ich suche ein neues Hobby. I want a new hobby.

Eers probeer ek kook. First, I try to cook.

Maar my kos smaak nie lekker nie. But my food does not taste good.

Toe probeer ek swem. Then, I try to swim. Toen probeerde ik te zwemmen.

Maar ek is bang vir water. Aber ich habe Angst vor Wasser. But I am afraid of water.

Ek loop huis toe en sien ‘n troeteldierwinkel. I walk home and see a pet store.

In die troeteldierwinkel sien ek ‘n kat! In the pet store, I see a cat!

Ek koop die kat en nou is ek baie gelukkig! I buy the cat, and am now very happy.

Vrae: Questions:

Een: Karen is verveeld by die werk, en by die huis. One: Karen is bored at work, and at home.

Is Karen gelukkig by die werk? Is Karen happy at work?

Nee, Karen is nie gelukkig by die werk nie, en nie by die huis nie. Nein, Karen ist weder bei der Arbeit noch zu Hause glücklich. No, Karen is not happy at work, She is bored at work, and at home.

Twee: Karen doen elke dag dieselfde ding. Two: Karen does the same thing every day.

Doen Karen baie nuwe dinge? Macht Karen viele neue Dinge? Does Karen do many new things?

Nee, Karen doen dieselfde ding elke dag. No, Karen does the same thing every day.

Drie: Karen soek ‘n nuwe stokperdjie. Three: Karen wants a new hobby.

Soek Karen ‘n nuwe stokperdjie? Does Karen want a new hobby?

Ja, Karen soek ‘n nuwe stokperdjie. Yes, Karen wants a new hobby.

Vier: Karen se kos smaak nie lekker nie. Four: Karen's food does not taste good.

Is Karen ‘n goeie kok? Ist Karen eine gute Köchin? Is Karen a good cook?

Nee, Karen is nie ‘n goeie kok nie. No, Karen is not a good cook.

Haar kos smaak nie goed nie. her food does not taste good.

Vyf: Karen is bang vir water. Five: Karen is afraid of water.

Hou Karen van swem? Schwimmt Karen gerne? Does Karen like swimming?

Nee, Karen hou nie van swem nie. No, Karen does not like swimming.

Sy is bang vir water. she is afraid of water.

Ses: Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel. Six: Karen sees a cat in a pet store.

Sien Karen ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel? Does Karen see a cat in a store?

Ja, Karen sien ‘n kat in ‘n troeteldierwinkel. Yes Karen sees a cat in a pet store.

Sewe: Karen koop die kat by die troeteldierwinkel. Seven: Karen buys the cat from the pet store.

Koop Karen die kat? Does Karen buy the cat?

Ja, Karen koop die kat by die troeteldierwinkel. Yes, Karen buys the cat from the pet store.

Agt: Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het. Eight: Karen is now very happy because she has a cat.

Is Karen nou verveeld? Is Karen bored now?

Nee, Karen is nie verveeld nie. No, Karen is not bored.

Karen is nou baie gelukkig omdat sy ‘n kat het. she is now very happy because she has a cat.