×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 1c - Mike is ‘n kok, vrae – 阅读文本

LingQ Mini Stories, 1c - Mike is ‘n kok, vrae

初级2 南非荷兰语 课程,练习阅读

现在开始学习这个课程

Vrae:

Een: Mike staan ses-uur elke oggend op.

Staan Mike vroeg op?

Ja, Mike staan elke oggend ses-uur op.

Twee: Mike drink ‘n koppie koffie.

Drink Mike tee?

Nee, Mike drink nie tee nie.

hy ‘n koppie koffie.

Drie: Mike bestuur sy kar werk toe.

Bestuur Mike sy kar werk toe?

Ja, Mike bestuur sy kar werk toe.

Vier: Mike se werk begin half-agt.

Begin Mike se werk sewe-uur?

Nee, Mike se werk begin nie sewe-uur nie.

Dit begin half-agt.

Vyf: Mike is ‘n kok by ‘n restaurant.

Is Mike ‘n kok?

Ja, Mike is ‘n kok by ‘n restaurant.

Ses: Die klante kom vanaf verskeie lande.

Kom die klante van een land af?

Nee, die klante kom nie van een land af nie.

Hulle kom vanaf verskeie lande.

Sewe: Die klante is vriendelik.

Is die klante vriendelik?

Ja, die klante is vriendelik.

Agt: Mike voel gelukkig wanneer hy met die klante gesels.

Voel Mike gelukkig wanneer hy met die klante gesels?

Ja, Mike voel gelukkig wanneer hy met die klante gesels.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE