×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 1b - Mike is ‘n kok, deel 2 – 阅读文本

LingQ Mini Stories, 1b - Mike is ‘n kok, deel 2

初级2 南非荷兰语 课程,练习阅读

现在开始学习这个课程

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek staan elke oggend sesuur op.

Ek maak ontbyt en drink ‘n koppie koffie.

Ek ry werk toe met my kar.

My werk begin half-agt.

Ek is ‘n kok by ‘n restaurant.

Ek maak kos vir honger klante.

Die klante kom vanaf verskeie lande.

Hulle praat allerhande tale.

Ek kan baie vriendelike mense ontmoet.

Ek is gelukkig wanneer ek met die klante gesels.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE