×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

LingQ Mini Stories, 1a - Mike is ‘n kok, deel 1 – 阅读文本

LingQ Mini Stories, 1a - Mike is ‘n kok, deel 1

初级2 南非荷兰语 课程,练习阅读

现在开始学习这个课程

Mike staan elke oggend ses uur op.

Hy maak ontbyt en drink ‘n koppie koffie.

Hy ry werk toe in sy kar.

Sy werk begin half agt.

Mike is ‘n kok by ‘n restaurant.

Hy maak kos vir honger klante.

Die klante kom van regoor die wêreld heen.

Hulle praat allerhande tale.

Mike kan baie vriendelike mense ontmoet.

Mike is gelukkig wanneer hy met sy klante gesels.

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE