×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

LingQ Mini Stories, 18- Ashley Trek Aan in die Oggend

Ashley trek aan in die oggend.

Sy weet nie wat om te dra nie.

Sy kyk in haar kas.

Sy sien ‘n bruin romp.

Maar dis baie koud vandag!

Sy sien ‘n swart broek.

Maar dis baie oud.

En sy het ‘n vergadering by die werk vandag.

Ashley trek die bruin romp aan.

Sy lyk goed, maar haar bene kry koud.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek trek aan in die oggend.

Ek weet nie wat om te dra nie.

Ek kyk in my kas.

Ek sien ‘n bruin romp.

Maar dis baie koud vandag!

Ek sien ‘n swart broek.

Maar dis baie oud.

En ek het ‘n vergadering by die werk vandag.

Ek trek die bruin romp aan.

Ek lyk goed, maar my bene kry koud.

Vrae:

Een: Ashley trek aan in die oggend. Trek Ashley aan in die aand? Nee, sy trek nie aan in die aand nie. Sy trek aan in die oggend.

Twee: Ashley weet nie wat om te dra nie. Weet Ashley wat om te dra? Nee, sy weet nie wat om te dra nie.

Drie: Ashley kyk in haar kas vir iets om te dra. Kyk Ashley in haar kas? Ja, Ashley kyk in haar kas vir iets om te dra.

Vier: Daar is ‘n bruin romp in die kas. Is daar ‘n bruin romp in die kas? Ja, daar is ‘n bruin romp in die kas.

Vyf: Dit is baie koud vandag. Is dit warm vandag? Nee, dit is nie warm vandag nie. Dit is baie koud.

Ses: Ashley sien ‘n swart broek. Sien Ashley ‘n broek? Ja, Ashley sien ‘n swart broek.

Sewe: Die broek is oud. Is die broek nuut? Nee, die broek is nie nuut nie. Dit is oud.

Agt: Ashley het ‘n vergadering by die werk vandag. Het Ashley vandag ‘n vergadering? Ja, Ashley het ‘n vergadering by die werk vandag.

Nege: Ashley dra ‘n bruin romp. Dra Ashley die broek? Nee, Ashley dra nie die broek nie. Sy dra die bruin romp.

Tien: Ashley se bene is koud. Is Ashley warm in haar romp? Nee, sy is nie warm nie. Haar bene kry koud.

Ashley trek aan in die oggend. Ashley gets dressed in the morning.

Sy weet nie wat om te dra nie. She doesn't know what to wear.

Sy kyk in haar kas. She looked in her closet.

Sy sien ‘n bruin romp. She sees a brown skirt.

Maar dis baie koud vandag! But it's very cold today!

Sy sien ‘n swart broek. She sees black pants.

Maar dis baie oud. But it's very old.

En sy het ‘n vergadering by die werk vandag. And she has a meeting at work today.

Ashley trek die bruin romp aan. Ashley puts on the brown skirt.

Sy lyk goed, maar haar bene kry koud. She looks fine, but her legs are getting cold.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek trek aan in die oggend. I get dressed in the morning.

Ek weet nie wat om te dra nie. I don't know what to wear.

Ek kyk in my kas. I look in my closet.

Ek sien ‘n bruin romp. I see a brown skirt.

Maar dis baie koud vandag! But it's very cold today!

Ek sien ‘n swart broek. I see black pants.

Maar dis baie oud. But it's very old.

En ek het ‘n vergadering by die werk vandag. And I have a meeting at work today.

Ek trek die bruin romp aan. I put on the brown skirt.

Ek lyk goed, maar my bene kry koud. I look good, but my legs are getting cold.

Vrae: Questions:

Een: Ashley trek aan in die oggend. One: Ashley gets dressed in the morning. Trek Ashley aan in die aand? Nee, sy trek nie aan in die aand nie. No, she doesn't dress in the evening. Sy trek aan in die oggend. She gets dressed in the morning.

Twee: Ashley weet nie wat om te dra nie. Two: Ashley doesn't know what to wear. Weet Ashley wat om te dra? Does Ashley know what to wear? Nee, sy weet nie wat om te dra nie. No, she doesn't know what to wear.

Drie: Ashley kyk in haar kas vir iets om te dra. Three: Ashley looks in her closet for something to wear. Kyk Ashley in haar kas? Is Ashley looking in her closet? Ja, Ashley kyk in haar kas vir iets om te dra. Yes, Ashley looks in her closet for something to wear.

Vier: Daar is ‘n bruin romp in die kas. Four: There is a brown skirt in the closet. Is daar ‘n bruin romp in die kas? Is there a brown skirt in the closet? Ja, daar is ‘n bruin romp in die kas.

Vyf: Dit is baie koud vandag. Five: It is very cold today. Is dit warm vandag? is it hot today Nee, dit is nie warm vandag nie. Dit is baie koud.

Ses: Ashley sien ‘n swart broek. Sien Ashley ‘n broek? Ja, Ashley sien ‘n swart broek.

Sewe: Die broek is oud. Is die broek nuut? Nee, die broek is nie nuut nie. Dit is oud.

Agt: Ashley het ‘n vergadering by die werk vandag. Eight: Ashley has a meeting at work today. Het Ashley vandag ‘n vergadering? Does Ashley have a meeting today? Ja, Ashley het ‘n vergadering by die werk vandag.

Nege: Ashley dra ‘n bruin romp. Nine: Ashley wears a brown skirt. Dra Ashley die broek? Is Ashley wearing the pants? Nee, Ashley dra nie die broek nie. No, Ashley is not wearing the pants. Sy dra die bruin romp. She wears the brown skirt.

Tien: Ashley se bene is koud. Ten: Ashley's legs are cold. Is Ashley warm in haar romp? Is Ashley hot in her skirt? Nee, sy is nie warm nie. Haar bene kry koud. Her legs get cold.