×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

LingQ Mini Stories, 17- Marko Kom Huis Toe na Werk

Marko kom huis toe na werk.

Hy bestuur elke dag na werk huis toe.

Daar is baie ander karre op die snelweg.

Die snelweg is te stampvol om te beweeg.

Marko voel gefrustreerd en kwaad.

Hy sit die radio aan om nuus te luister.

Dan luister hy na ‘n bietjie musiek.

Marko is nog steeds verveeld en moeg.

Die snelweg is elke dag stampvol.

Marko dink daaraan om eerder ‘n motorfiets te koop.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek kom na werk huis toe.

Ek bestuur elke dag na werk huis toe.

Daar is baie ander karre op die snelweg.

Die snelweg is te stampvol om te beweeg.

Ek voel gefrustreerd en kwaad.

Ek sit die radio aan om nuus te luister.

Dan luister ek na ‘n bietjie musiek.

Ek is nog steeds verveeld en moeg.

Die snelweg is elke dag stampvol.

Ek dink daaraan om eerder ‘n motorfiets te koop.

Vrae:

Een: Marko kom huis toe met sy kar vanaf die werk. Is Marko by die werk? Nee, Marko is nie by die werk nie. Hy kom huis toe met sy kar vanaf die werk.

Twee: Daar is baie ander karre saam met Marko op die snelweg. Is daar ander karre op die snelweg? Ja, daar is baie ander karre saam met Marko op die snelweg.

Drie: Marko kan nie beweeg nie want die snelweg is stampvol. Kan Marko beweeg? Nee, Marko kan nie beweeg nie want die snelweg is stampvol.

Vier: Marko voel gefrustreerd en kwaad. Voel Marko gelukkig? Nee, Marko voel nie gelukkig nie. Hy voel gefrustreerd en kwaad.

Vyf: Marko luister na die nuus op die radio in sy kar. Luister Marko na die nuus? Ja, Marko luister na die nuus op die radio in sy kar.

Ses: Die snelweg is altyd elke dag stampvol. Is die snelweg altyd stampvol? Ja, die snelweg is altyd stampvol elke dag.

Sewe: Marko dink hy mag dalk ‘n motorfiets koop in plaas van bestuur. Wil Marko ‘n motorfiets hê? Ja, hy dink hy mag dalk ‘n motorfiets koop in plaas van bestuur.

Marko kom huis toe na werk. Marko comes home after work.

Hy bestuur elke dag na werk huis toe. He drives home every day after work.

Daar is baie ander karre op die snelweg. There are many other cars on the highway.

Die snelweg is te stampvol om te beweeg. The highway is too crowded to move.

Marko voel gefrustreerd en kwaad. Marko feels frustrated and angry.

Hy sit die radio aan om nuus te luister. He turns on the radio to listen to the news.

Dan luister hy na ‘n bietjie musiek. Then he listens to some music.

Marko is nog steeds verveeld en moeg. Marko is still bored and tired.

Die snelweg is elke dag stampvol. The highway is crowded every day.

Marko dink daaraan om eerder ‘n motorfiets te koop. Marko is thinking of buying a motorcycle instead.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story, told in a different way.

Ek kom na werk huis toe. I come home after work.

Ek bestuur elke dag na werk huis toe. I drive home every day after work.

Daar is baie ander karre op die snelweg. There are many other cars on the highway.

Die snelweg is te stampvol om te beweeg. The highway is too crowded to move.

Ek voel gefrustreerd en kwaad. I feel frustrated and angry.

Ek sit die radio aan om nuus te luister. I turn on the radio to listen to the news.

Dan luister ek na ‘n bietjie musiek. Then I listen to some music.

Ek is nog steeds verveeld en moeg. I'm still bored and tired.

Die snelweg is elke dag stampvol. The highway is crowded every day.

Ek dink daaraan om eerder ‘n motorfiets te koop. I'm thinking of buying a motorcycle instead.

Vrae:

Een: Marko kom huis toe met sy kar vanaf die werk. One: Marko comes home in his car from work. Is Marko by die werk? Is Marko at work? Nee, Marko is nie by die werk nie. No, Marko is not at work. Hy kom huis toe met sy kar vanaf die werk. He comes home in his car from work.

Twee: Daar is baie ander karre saam met Marko op die snelweg. Two: There are many other cars with Marko on the highway. Is daar ander karre op die snelweg? Are there other cars on the highway? Ja, daar is baie ander karre saam met Marko op die snelweg. Yes, there are many other cars with Marko on the highway.

Drie: Marko kan nie beweeg nie want die snelweg is stampvol. Three: Marko can't move because the highway is crowded. Kan Marko beweeg? Can Marko move? Nee, Marko kan nie beweeg nie want die snelweg is stampvol. No, Marko can't move because the highway is crowded.

Vier: Marko voel gefrustreerd en kwaad. Four: Marko feels frustrated and angry. Voel Marko gelukkig? Does Marko feel happy? Nee, Marko voel nie gelukkig nie. No, Marko does not feel happy. Hy voel gefrustreerd en kwaad. He feels frustrated and angry.

Vyf: Marko luister na die nuus op die radio in sy kar. Five: Marko listens to the news on the radio in his car. Luister Marko na die nuus? Does Marko listen to the news? Ja, Marko luister na die nuus op die radio in sy kar. Yes, Marko listens to the news on the radio in his car.

Ses: Die snelweg is altyd elke dag stampvol. Six: The highway is always crowded every day. Is die snelweg altyd stampvol? Is the highway always crowded? Ja, die snelweg is altyd stampvol elke dag. Yes, the highway is always crowded every day.

Sewe: Marko dink hy mag dalk ‘n motorfiets koop in plaas van bestuur. Seven: Marko thinks he might buy a motorbike instead of driving. Wil Marko ‘n motorfiets hê? Does Marko want a motorcycle? Ja, hy dink hy mag dalk ‘n motorfiets koop in plaas van bestuur. Yes, he thinks he might buy a motorcycle instead of driving.