×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

LingQ Mini Stories, 14- Kelly Gaan na ‘n Dans Klas toe.

Kelly hou daarvan om na musiek te luister.

Sy wil leer hoe om te dans.

Sy gaan na haar eerste dans klas toe.

Die onderwyser sê sy moet haar bene strek.

Kelly probeer om haar bene te strek

Maar sy kan nie baie ver strek nie.

Die onderwyser sê sy moet spring.

Kelly probeer spring, maar val neer.

Kelly se spiere is seer na die klas.

Miskien kan sy nie leer hoe om te dans nie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel

Ek hou daarvan om na musiek te luister.

Ek wil leer hoe om te dans.

Ek gaan na my eerste dans klas toe.

Die onderwyser sê ek moet my bene strek.

Ek probeer om my bene te strek

Maar ek kan nie baie ver strek nie.

Die onderwyser sê ek moet spring.

Ek probeer spring, maar val neer.

My se spiere is seer na die klas.

Miskien kan ek nie leer hoe om te dans nie.

Vrae:

Een: Kelly hou daarvan om na musiek te luister. Hou Kelly van musiek? Ja, Kelly hou daarvan om na musiek te luister.

Twee: Kelly wil leer hoe om te dans. Wil Kelly leer hoe om te dans? Ja, Kelly wil leer hoe om te dans.

Drie: Kelly gaan na ‘n dans klas toe. Gaan Kelly na ‘n klavierles toe? Nee, Kelly gaan nie na ‘n klavierles toe nie. Sy gaan na ‘n dans klas toe.

Vier: Die onderwyser sê vir Kelly om haar bene te strek. Sê die onderwyser vir Kelly om haar arms te strek? Nee, die onderwyser sê nie vir haar om haar arms te strek nie. Die onderwyser sê vir haar om haar bene te strek.

Vyf: Kelly kan nie haar bene baie ver strek nie. Kan Kelly haar bene ver strek? Nee, Kelly kan nie haar bene ver strek nie.

Ses: Kelly probeer spring, maar sy val neer. Val Kelly neer? Ja, Kelly probeer spring, maar sy val neer.

Sewe: Kelly se spiere is seer na klas. Is Kelly se spiere seer na klas? Ja, Kelly se spiere is seer na klas.

Agt: Miskien kan Kelly nie leer hoe om te dans nie. Kan Kelly leer hoe om te dans? Miskien kan Kelly nie leer hoe om te dans nie.

Kelly hou daarvan om na musiek te luister. Kelly likes to listen to music.

Sy wil leer hoe om te dans. She wants to learn how to dance.

Sy gaan na haar eerste dans klas toe. She goes to her first dance class.

Die onderwyser sê sy moet haar bene strek. The teacher tells her to stretch her legs.

Kelly probeer om haar bene te strek Kelly tries to stretch her legs.

Maar sy kan nie baie ver strek nie. But she can't stretch very far.

Die onderwyser sê sy moet spring. The teacher tells her to jump.

Kelly probeer spring, maar val neer. Kelly tries to jump, but falls down.

Kelly se spiere is seer na die klas. Kelly's muscles are sore after class.

Miskien kan sy nie leer hoe om te dans nie. Maybe she can't learn how to dance.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel Here is the same story told in a different way.

Ek hou daarvan om na musiek te luister. I like to listen to music.

Ek wil leer hoe om te dans. I want to learn how to dance.

Ek gaan na my eerste dans klas toe. I go to my first dance class.

Die onderwyser sê ek moet my bene strek. The teacher tells me to stretch my legs.

Ek probeer om my bene te strek I try to stretch my legs.

Maar ek kan nie baie ver strek nie. But I can't stretch very far.

Die onderwyser sê ek moet spring. The teacher tells me to jump.

Ek probeer spring, maar val neer. I try to jump, but fall down.

My se spiere is seer na die klas. My muscles are sore after class.

Miskien kan ek nie leer hoe om te dans nie. Maybe I can't learn how to dance.

Vrae: Questions:

Een: Kelly hou daarvan om na musiek te luister. One: Kelly likes to listen to music. Hou Kelly van musiek? Does Kelly like music? Ja, Kelly hou daarvan om na musiek te luister. Yes, Kelly likes to listen to music.

Twee: Kelly wil leer hoe om te dans. Two: Kelly wants to learn how to dance. Wil Kelly leer hoe om te dans? Does Kelly want to learn how to dance? Ja, Kelly wil leer hoe om te dans. Yes, Kelly wants to learn how to dance.

Drie: Kelly gaan na ‘n dans klas toe. Three: Kelly goes to a dance class. Gaan Kelly na ‘n klavierles toe? Does Kelly go to a piano class? Nee, Kelly gaan nie na ‘n klavierles toe nie. No, Kelly does not go to a piano class. Sy gaan na ‘n dans klas toe. She goes to a dance class.

Vier: Die onderwyser sê vir Kelly om haar bene te strek. Four: The teacher tells Kelly to stretch her legs. Sê die onderwyser vir Kelly om haar arms te strek? Does the teacher tell Kelly to stretch her arms? Nee, die onderwyser sê nie vir haar om haar arms te strek nie. No, the teacher does not tell her to stretch her arms. Die onderwyser sê vir haar om haar bene te strek. The teacher tells her to stretch her legs.

Vyf: Kelly kan nie haar bene baie ver strek nie. Five: Kelly can't stretch her legs very far. Kan Kelly haar bene ver strek? Can Kelly stretch her legs far? Nee, Kelly kan nie haar bene ver strek nie. No, Kelly can't stretch her legs very far.

Ses: Kelly probeer spring, maar sy val neer. Six: Kelly tries to jump, but she falls down. Val Kelly neer? Does Kelly fall down? Ja, Kelly probeer spring, maar sy val neer. Yes, Kelly tries to jump, but she falls down.

Sewe: Kelly se spiere is seer na klas. Seven: Kelly's muscles are sore after class. Is Kelly se spiere seer na klas? Are Kelly's muscles sore after class? Ja, Kelly se spiere is seer na klas. Yes, Kelly's muscles are sore after class.

Agt: Miskien kan Kelly nie leer hoe om te dans nie. Eight: Maybe Kelly can't learn how to dance. Kan Kelly leer hoe om te dans? Can Kelly learn how to dance? Miskien kan Kelly nie leer hoe om te dans nie. Maybe Kelly can't learn how to dance.