×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

LingQ Mini Stories, 10- Jaco Gaan Na ‘n Verjaardagpartytjie Toe

Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe.

Hy moet vir Meg ‘n geskenk koop.

Jaco gaan egter nie na baie partytjies toe nie.

Hy is senuweeagtig en wonder wat om te koop.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou.

Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe.

Hy sien ‘n mooi, silwer hangertjie.

Die hangertjie het ‘n blou kat op.

Jaco is bly, en hy koop die hangertjie.

Hy hoop Meg hou van die hangertjie.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel:

Ek gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe.

Ek moet vir Meg ‘n geskenk koop.

Ek gaan egter nie na baie partytjies toe nie.

Ek is senuweeagtig en wonder wat om te koop.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou.

Ek gaan na ‘n juwelierswinkel toe.

Ek sien ‘n mooi, silwer hangertjie.

Die hangertjie het ‘n blou kat op.

Ek is bly, en koop die hangertjie.

Ek hoop Meg hou van die hangertjie.

Vrae:

Een: Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. Gaan Jaco na ‘n verjaardagpartytjie toe? Ja, Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg.

Twee: Jaco gaan nie na baie partytjie toe nie, dus voel hy senuweeagtig. Gaan Jaco na baie partytjies toe? Nee, Jaco gaan nie na baie partytjies toe nie, dus voel hy senuweeagtig.

Drie: Meg hou van diere, en die kleur blou. Hou Meg van diere? Ja, Meg hou van diere, en sy hou ook van die kleur blou.

Vier: Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Gaan Meg na ‘n juwelierswinkel toe? Nee, Meg gaan nie na ‘n juwelierswinkel toe nie, maar Jaco gaan wel.

Vyf: Jaco sien ‘n silwer hangertjie. Sien Jaco ‘n silwer ring? Nee, hy sien ‘n silwer hangertjie, nie ‘n ring nie.

Ses: Die hangertjie is silwer. Is die hangertjie silwer, of goud? Die hangertjie is silwer, nie goud nie.

Sewe: Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. Is daar ‘n pers kat op die hangertjie? Nee, daar is nie. Daar is ‘n blou kat op die hangertjie.

Agt: Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Koop Jaco die hangertjie? Ja, Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou.

Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe. Jaco geht zu einer Geburtstagsfeier. Jack is going to a birthday party.

Hy moet vir Meg ‘n geskenk koop. Er muss Meg ein Geschenk kaufen. He needs to buy a present for Meg.

Jaco gaan egter nie na baie partytjies toe nie. Allerdings geht Jaco nicht auf viele Partys. Jack doesn't go to many parties, though.

Hy is senuweeagtig en wonder wat om te koop. Er ist nervös und fragt sich, was er kaufen soll. He is nervous and wonders what to buy.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou. Meg mag Schmuck, Tiere und die Farbe Blau. Meg likes jewelry, animals, and the colour blue.

Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Jaco geht in ein Juweliergeschäft. Jack goes to a jewelry store.

Hy sien ‘n mooi, silwer hangertjie. Er sieht einen wunderschönen silbernen Anhänger. He sees a pretty, silver necklace.

Die hangertjie het ‘n blou kat op. Auf dem Anhänger ist eine blaue Katze abgebildet. The necklace has a blue cat on it.

Jaco is bly, en hy koop die hangertjie. Jaco ist glücklich und kauft den Anhänger. Jack is happy, and he buys the necklace.

Hy hoop Meg hou van die hangertjie. Er hofft, dass Meg der Anhänger gefällt. He hopes Meg will like the necklace.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel: Here is the same story told in a different way.

Ek gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe. Ich gehe zu einer Geburtstagsfeier. I am going to a birthday party.

Ek moet vir Meg ‘n geskenk koop. I need to buy a present for Meg.

Ek gaan egter nie na baie partytjies toe nie. I don't go to many parties, though.

Ek is senuweeagtig en wonder wat om te koop. I am nervous and wonder what to buy.

Meg hou van juweliersware, diere en die kleur blou. Meg mag Schmuck, Tiere und die Farbe Blau. Meg likes jewelry, animals, and the colour blue.

Ek gaan na ‘n juwelierswinkel toe. I go to a jewelry store.

Ek sien ‘n mooi, silwer hangertjie. I see a pretty, silver necklace.

Die hangertjie het ‘n blou kat op. The necklace has a blue cat on it.

Ek is bly, en koop die hangertjie. I am happy, and I buy the necklace.

Ek hoop Meg hou van die hangertjie. I hope Meg will like the necklace.

Vrae: Questions:

Een: Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. One: Jack is going to a birthday party for Meg. Gaan Jaco na ‘n verjaardagpartytjie toe? Is Jack going to a birthday party? Ja, Jaco gaan na ‘n verjaardagpartytjie toe vir Meg. Yes, Jack is going to a birthday party for Meg.

Twee: Jaco gaan nie na baie partytjie toe nie, dus voel hy senuweeagtig. Two: Jack does not go to many parties, so he feels nervous. Gaan Jaco na baie partytjies toe? Does Jack go to many parties? Nee, Jaco gaan nie na baie partytjies toe nie, dus voel hy senuweeagtig. No, Jack does not go to many parties, so he feels nervous.

Drie: Meg hou van diere, en die kleur blou. Three: Meg likes animals, and the colour blue. Hou Meg van diere? Does Meg like animals? Ja, Meg hou van diere, en sy hou ook van die kleur blou. Ja, Meg mag Tiere und sie mag auch die Farbe Blau. Yes, Meg likes animals, and she also likes the colour blue.

Vier: Jaco gaan na ‘n juwelierswinkel toe. Four: Jack goes to a jewelry store. Gaan Meg na ‘n juwelierswinkel toe? Does Meg go to a jewelry store? Nee, Meg gaan nie na ‘n juwelierswinkel toe nie, maar Jaco gaan wel. No, Meg does not go to a jewelry store, but Jack does.

Vyf: Jaco sien ‘n silwer hangertjie. Five: Jack sees a silver necklace. Sien Jaco ‘n silwer ring? Does Jack see a silver ring? Nee, hy sien ‘n silwer hangertjie, nie ‘n ring nie. No, he sees a silver necklace, not a ring.

Ses: Die hangertjie is silwer. Six: The necklace is silver. Is die hangertjie silwer, of goud? Is the necklace silver, or gold? Die hangertjie is silwer, nie goud nie. The necklace is silver, not gold.

Sewe: Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. Seven: There is a blue cat on the necklace. Is daar ‘n pers kat op die hangertjie? Is there a purple cat on the necklace? Nee, daar is nie. No, there is not. Daar is ‘n blou kat op die hangertjie. There is a blue cat on the necklace.

Agt: Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Acht: Jaco kauft den Anhänger, weil er hofft, dass er Meg gefällt. Eight: Jack buys the necklace because he hopes Meg will like it. Koop Jaco die hangertjie? Does Jack buy the necklace? Ja, Jaco koop die hangertjie want hy hoop Meg sal daarvan hou. Yes, Jack buys the necklace because he hopes Meg will like it.