×

我们使用 cookie 帮助改善 LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

Afrikaanse musiek, Vergeet My Nie - Gé Korsten – 阅读文本

Afrikaanse musiek, Vergeet My Nie - Gé Korsten

初级2 南非荷兰语 课程,练习阅读

现在开始学习这个课程

Vergeet My Nie - Gé Korsten

Vergeet my nie want ek verlang na jou

Vergeet my nie want ek's nog lief vir jou

Vergeet my nie, weet jy ek's nog lief vir jou?

Vergeet my nie my lief vergeet my nie

Vergeet my nie as die aand wind om jou waai

En dink aan my as jou deur jou nag oopblaai

Vergeet my nie as jy na die verre gaan

Verlang na my soos ek na jou verlang

Vergeet my nie deur al die jare voor

Vergeet my nie jy't ook jou hart verloor

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

Vergeet my nie want ek verlang na jou

Vergeet my nie want ek's nog lief vir jou

Vergeet my nie weet jy ek's nog lief vir jou?

Vergeet my nie my lief vergeet my nie

Vergeet my nie deur al die jare voor

Vergeet my nie jy't ook jou hart verloor

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

Vergeet my nie my hart behoort aan jou

Vir altyd bly ek lief vir jou

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE