×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.


image

Afrikaanse musiek, Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar

Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar

Kan jy my skroewe vir my vasdraai

Kan jy my albasters vir my vind

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy

Kan jy apatie spel

Kan iemand dalk 'n god bel

En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie

Kan jy

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Reguleer my

Roetineer my

Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig"

Stuur my dan waarheen al die dose gaan

Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar Der Himmel auf dem Land – Fokof-Polizeiauto Heaven On The Countryside - Fokof police car Heaven On The Countryside - Coche de policía de Fokof Le paradis à la campagne - Voiture de police Fokof Heaven On The Countryside - Fokof politieauto Niebo na wsi - samochód policyjny Fokof Heaven On The Countryside - Fokof carro da polícia Heaven On The Countryside - Fokof polisbil Kırsal Cennet - Fokof polis arabası 鄉村天堂-Fokof警車

Kan jy my skroewe vir my vasdraai

Kan jy my albasters vir my vind

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy Can you imprint your idea of normal on your Gat, you can

Kan jy apatie spel

Kan iemand dalk 'n god bel

En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie

Kan jy

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Reguleer my

Roetineer my

Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig" Put me in a box and mark it "safe"

Stuur my dan waarheen al die dose gaan

Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland Send me to heaven, I think it's in the countryside

Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk, kan jy Can you imprint your idea of normal on your Gat, you can

Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland