×

我们使用cookies帮助改善LingQ。通过浏览本网站,表示你同意我们的 cookie 政策.

image

Afrikaanse musiek, Glimlag - Gé Korsten

Glimlag - Gé Korsten

Ou vriend jy weet hoe jaag ons deur die lewe

Jy weet hoe jaag ons almal na sukses

Ons almal soek die lekker in die lewe

Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res

Glimlag vir almal in jou lewe

Dan strooi 'n bietjie liefde en geluk

Glimlag, wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

Elkeen loop sy paadjie deur die lewe

Jy weet tog ons probeer almal ons bes

'n Leder wil sy merk maak in sy lewe

Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res

Glimlag vir almal in jou lewe

Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk

Glimlag, wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

Ou vriend weet jy hoe vinning vlieg die lewe

Jy weet hoe dikwels kan ons ander kwes

Ons moet 'n oomblik stilstaan in die lewe

'n Oomblik om te dink aan al die res

Glimlag vir almal in jou lewe

Ja, strooi 'n bietjie liefde en geluk

Glimlag, wees vrolik in jou lewe

Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk

Glimlag - Gé Korsten Lächeln - Gé Korsten Smile - Gé Korsten Sonrisa - Gé Korsten Sourire - Gé Korsten Sorriso - Gé Korsten Glimlach - Gé Korsten Uśmiech - Gé Korsten Sorriso - Gé Korsten Улыбка - Ге Корстен Smile - Gé Korsten 微笑 - Gé Korsten

Ou vriend jy weet hoe jaag ons deur die lewe Old friend you know how we rush through life

Jy weet hoe jaag ons almal na sukses You know how we all chase success

Ons almal soek die lekker in die lewe We all seek the good in life