Oktobermaand
Oktobermaand by C. Louis Leipold, read in Afrikaans for LibriVox.org by Jerry Retief, 23rd October 2008, Durban, South Africa.
Oktobermaand
Violkies in die voorhuis, violkies blou en rooi, violkies oorals op die veld en oorals, ei, so mooi!
Dit is die maand Oktober, die moeiste, moeiste maand.
Dan is die dag so helder, so groen as elke aand.
So blou en sonnerwolke, die hemel heerlik boe, so blomtein vol van kleure, die asfaal ou karoe.
Dit is die maand Oktober, die varkblom is in bloei, ooral die sekoegate is kafferskuil gegroe.
Die kopies, kort gelede, nog as eklip so kaal, het nou vir welkomsgrootnes, hul mooiste, voorgehaal.
Dit is die maand Oktober, die akkerboom is groen, die bloekoms langs die paie is allmaal nuut geboen,
en oorals in die tuin rond ruik jy sering en roos, jasmein en kijkie piring, limoen en appelkoos.
Al was die dag soos Eyster lang in die vuur gesteek, die farings en die kloofies door hitte geel verbleek,
toch as die son daaronder agter die berge gaan, dan word oor heel die wereld die mooiste geur geslaan.
Dit is die maand Oktober, die kokkewiet is uit, boomsingerkies en kriekies, die oor jy oorals fluit,
verskaal is op die oorlog daaronder by die sluis, daar is ee dor ou Doringboom, sy spens en sy kombuis.
Dit is die maand Oktober, ek dink die mense vier verewig in die hemel, Oktobermaand soos hier.
Wat wens jy meer as blomme, as helder dag en nag, wat kan jy beter, mooier of heerliker verwag?
Ek is nog in Oktober, my tuin is nog so groen, so wit met al wat mooi is met blooisels van limoen,
so pragtig in die môre, so heerlik in die aand, ek is nog in Oktober, die mooiste, mooiste maand.
Wat gee ek om, die winter, wat praat jy nou van my, wat skeel dit as ons later weer donker dae kry?
Ek is nou in Oktober, die mooiste, mooiste maand, met elke dag so helder, so pragtig elke aand.
Vioolkies in die voorhuis, vioolkies blou en rooi, vioolkies oorals op die veld, en oorals, ei, so mooi!
End of poem. This recording is in the public domain.