×

Używamy ciasteczek, aby ulepszyć LingQ. Odwiedzając stronę wyrażasz zgodę na nasze polityka Cookie.


image

LingQ Mini Stories, 12- Janet Koop ‘n Nuwe Rekenaar

Janet gebruik die rekenaar baie.

Maar sy het ‘n nuwe rekenaar nodig.

Haar rekenaar is oud en stadig.

Sy gaan na ‘n elektroniese winkel toe.

Sy sien baie rekenaars in die winkel.

Sy soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar.

En sy soek ‘n goeie sleutelbord.

Sy sien ‘n mooi, blou rekenaar.

Sy hou van die skerm, die sleutelbord en die styl.

Sy koop die rekenaar met ‘n kredietkaart.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel.

Ek gebruik die rekenaar baie.

Maar ek het ‘n nuwe rekenaar nodig.

My rekenaar is oud en stadig.

Ek gaan na ‘n elektroniese winkel toe.

Ek sien baie rekenaars in die winkel.

Ek soek ‘n groot skerm vir my rekenaar.

En ek soek ‘n goeie sleutelbord.

Ek sien ‘n mooi, blou rekenaar.

Ek hou van die skerm, die sleutelbord en die styl.

Ek koop die rekenaar met ‘n kredietkaart.

Vrae:

Een: Janet gebruik die rekenaar baie. Gebruik Janet die rekenaar baie? Ja, sy gebruik die rekenaar baie.

Twee: Janet het ‘n nuwe rekenaar nodig. Het Janet ‘n nuwe rekenaar nodig? Ja, sy het ‘n nuwe rekenaar nodig.

Drie: Janet se rekenaar is oud en stadig. Is Janet se rekeaan nuut? Nee, haar rekenaar is nie nuut nie. Dit is oud en stadig.

Vier: Janet sien baie rekenaars in die elektroniese winkel. Is daar baie rekenaars in die winkel? Ja, Janet sien baie rekenaars in die elektroniese winkel.

Vyf: Janet soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar. Soek Janet ‘n klein skerm? Nee, Janet soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar.

Ses: Janet soek ‘n goeie sleutelbord vir haar rekenaar. Soek Janet ‘n goeie sleutelbord? Ja, Janet soek ‘n goeie sleutelbord vir haar rekenaar.

Sewe: Janet sien ‘n blou rekenaar. Sien Janet ‘n swart rekenaar? Nee, sy sien nie ‘n swart rekenaar nie. Sy sien ‘n blou rekenaar.

Agt: Janet hou van die blou rekenaar se skerm, sleutelbord, en styl. Hou Janet van die blou rekenaar? Ja, Janet hou van die blou rekenaar se skerm, sleutelbord, en styl.

Nege: Janet koop die rekenaar met ‘n kredietkaart. Koop Janet die rekenaar met kontant? Nee, Sy gebruik nie kontant nie. Sy koop dit met ‘n kredietkaart.

Janet gebruik die rekenaar baie. Janet benutzt den Computer viel. Janet uses the computer a lot.

Maar sy het ‘n nuwe rekenaar nodig. Aber sie braucht einen neuen Computer. But, she needs a new computer.

Haar rekenaar is oud en stadig. Her computer is old and slow.

Sy gaan na ‘n elektroniese winkel toe. She goes to an electronic store.

Sy sien baie rekenaars in die winkel. Sie sieht viele Computer im Laden. She sees many computers in the store.

Sy soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar. Sie ist auf der Suche nach einem großen Bildschirm für ihren Computer. She wants a big screen on her computer.

En sy soek ‘n goeie sleutelbord. And she wants a good keyboard.

Sy sien ‘n mooi, blou rekenaar. She sees a nice, blue computer.

Sy hou van die skerm, die sleutelbord en die styl. Sie mag den Bildschirm, die Tastatur und den Stil. She likes the screen, the keyboard, and the style.

Sy koop die rekenaar met ‘n kredietkaart. She buys the computer with a credit card.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel. Here is the same story told in a different way.

Ek gebruik die rekenaar baie. I use the computer a lot.

Maar ek het ‘n nuwe rekenaar nodig. But, I need a new computer.

My rekenaar is oud en stadig. My computer is old and slow.

Ek gaan na ‘n elektroniese winkel toe. I go to an electronics store.

Ek sien baie rekenaars in die winkel. I see many computers in the store.

Ek soek ‘n groot skerm vir my rekenaar. I want a big screen on my computer.

En ek soek ‘n goeie sleutelbord. And I want a good keyboard.

Ek sien ‘n mooi, blou rekenaar. I see a nice, blue computer.

Ek hou van die skerm, die sleutelbord en die styl. I like the screen, the keyboard, and the style.

Ek koop die rekenaar met ‘n kredietkaart. I buy the computer with a credit card.

Vrae: Questions:

Een: Janet gebruik die rekenaar baie. One: Janet uses the computer a lot. Gebruik Janet die rekenaar baie? Does Janet use the computer a lot? Ja, sy gebruik die rekenaar baie. Yes, she uses the computer a lot.

Twee: Janet het ‘n nuwe rekenaar nodig. Two: Janet needs a new computer. Het Janet ‘n nuwe rekenaar nodig? Does Janet need a new computer? Ja, sy het ‘n nuwe rekenaar nodig. Yes, she needs a new computer.

Drie: Janet se rekenaar is oud en stadig. Three: Janet's computer is old, and slow. Is Janet se rekeaan nuut? Is Janet's computer new? Nee, haar rekenaar is nie nuut nie. No, her computer is not new. Dit is oud en stadig. It is old, and slow.

Vier: Janet sien baie rekenaars in die elektroniese winkel. Four: Janet sees many computers in the electronics store. Is daar baie rekenaars in die winkel? Are there many computers in the store? Ja, Janet sien baie rekenaars in die elektroniese winkel. Yes, Janet sees many computers in the electronics store.

Vyf: Janet soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar. Five: Janet wants a big screen on her computer. Soek Janet ‘n klein skerm? Does Janet want a small screen? Nee, Janet soek ‘n groot skerm vir haar rekenaar. No, Janet wants a big screen on her computer.

Ses: Janet soek ‘n goeie sleutelbord vir haar rekenaar. Six: Janet wants a good keyboard for her computer. Soek Janet ‘n goeie sleutelbord? Does Janet want a good keyboard? Ja, Janet soek ‘n goeie sleutelbord vir haar rekenaar. Yes, Janet wants a good keyboard for her computer.

Sewe: Janet sien ‘n blou rekenaar. Seven: Janet sees a blue computer. Sien Janet ‘n swart rekenaar? Does Janet see a black computer? Nee, sy sien nie ‘n swart rekenaar nie. No, she does not see a black computer. Sy sien ‘n blou rekenaar. She sees a blue computer.

Agt: Janet hou van die blou rekenaar se skerm, sleutelbord, en styl. Eight: Janet likes the blue computer's screen, keyboard, and style. Hou Janet van die blou rekenaar? Does Janet like the blue computer? Ja, Janet hou van die blou rekenaar se skerm, sleutelbord, en styl. Yes, Janet likes the blue computer's screen, keyboard, and style.

Nege: Janet koop die rekenaar met ‘n kredietkaart. Nine: Janet buys the computer with a credit card. Koop Janet die rekenaar met kontant? Does Janet buy the computer with cash? Nee, Sy gebruik nie kontant nie. No, she doesn't use cash. Sy koop dit met ‘n kredietkaart. She buys it with a credit card.