×

LingQをより快適にするためCookieを使用しています。サイトの訪問により同意したと見なされます クッキーポリシー.

Afrikaanse musiek, Dis 'n Land - Van Coke Kartel – 読むためのテキスト

Afrikaanse musiek, Dis 'n Land - Van Coke Kartel

初級2 アフリカーンス語の の読み練習用レッスン

今すぐこのレッスンを開始

Dis 'n Land - Van Coke Kartel

In die land van die blindes is een-oog koning

Koning loop met die losprys weg

En moordenaars groet mekaar met 'n hi-five

Ek wou my krane stadig afdraai

Maar die lotery is klaar gewen

Met 'n skoot deur die kop van 'n magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Blameer die duiwel

Lippe bewe morsig en die spoeg spat

Oorgehaal maar beheer verloor

En ons vier dit met 'n hi-five

Ek wou my krane rêrig afdraai

Maar die lotery is klaar gewen

Met skote deur die bors van die magnaat

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Dis ons land

Dis ons land

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van kleure en klank

Dis 'n land van liefde vir drank

Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou

Dis 'n land van korrupsie en goddank

Dis 'n land van liefde vir drank

Ek is nie jy nie, jy's jaloers op my

Learn languages from TV shows, movies, news, articles and more! Try LingQ for FREE