×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.


image

LingQ Mini Stories, 8- Lisa doen Skoen-inkopies

Lisa wil nuwe skoene koop.

Sy besoek ‘n skoenwinkel.

Daar is baie mooi skoene daar.

Lisa pas ‘n paar blou skoene aan.

Die blou skoene pas te styf.

Sy pas ‘n paar swart skoene aan.

Hierdie skoene is baie gemaklik.

Lisa vra hoeveel die swart skoene kos.

Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand!

Lisa sit die skoene treurig terug en verlaat die winkel.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel:

Ek wil nuwe skoene koop.

Ek besoek ‘n skoenwinkel.

Daar is baie mooi skoene daar.

Ek pas ‘n paar blou skoene aan.

Die blou skoene pas te styf.

Ek pas ‘n paar swart skoene aan.

Hierdie skoene is baie gemaklik.

Ek vra hoeveel die swart skoene kos.

Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand!

Ek sit die skoene treurig terug en verlaat die winkel.

Vrae:

Een: Lisa wil nuwe skoene koop. Wil Lisa nuwe skoene koop? Ja, Lisa wil nuwe skoene koop.

Twee: Daar is baie mooi skoene in die skoenwinkel. Is daar baie skoene in die skoenwinkel? Ja, daar is baie mooi skoene in die skoenwinkel.

Drie: Lisa pas ‘n paar blou skoene en ‘n paar swart skoene aan. Pas Lisa twee pare skoene aan? Ja, Lisa pas twee pare skoene aan. Sy pas ‘n swart paar en ‘n blou paar aan.

Vier: Lisa pas eerste ‘n paar blou skoene aan. Pas Lisa eerste ‘n paar rooi skoene aan? Nee, Lisa pas nie ‘n paar rooi skoene aan nie, sy pas ‘n paar blou skoene aan.

Vyf: Die blou skoene pas te styf. Is die blou skoene gemaklik? Nee, die blou skoene is nie gemaklik nie. Hulle pas te styf.

Ses: Die swart skoene is baie gemaklik. Is die swart skoene gemaklik? Ja, die swart skoene is baie gemaklik.

Sewe: Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand. Is die swart skoene duur? Ja, die swart skoene is duur. Hulle kos eenduisend tweehonderd Rand.

Agt: Lisa sit die skoene neer en verlaat die winkel. Koop Lisa die skoene? Nee, Lisa koop nie die skoene nie. Sy sit hulle neer en verlaat die winkel.

Lisa wil nuwe skoene koop. Lisa möchte neue Schuhe kaufen. Lisa wants to buy new shoes. Lisa veut acheter de nouvelles chaussures.

Sy besoek ‘n skoenwinkel. She goes to a shoe store. Elle visite un magasin de chaussures.

Daar is baie mooi skoene daar. Da gibt es sehr schöne Schuhe. There are many pretty shoes there. Il y a beaucoup de belles chaussures là-bas.

Lisa pas ‘n paar blou skoene aan. Lisa passt ein Paar blaue Schuhe an. Lisa tries on a blue pair of shoes. Lisa essaie quelques paires de chaussures bleues.

Die blou skoene pas te styf. Die blauen Schuhe sitzen zu eng. The blue shoes are too tight. Les chaussures bleues sont trop serrées.

Sy pas ‘n paar swart skoene aan. Sie passt ein Paar schwarze Schuhe an. She tries on a black pair of shoes. Elle essaie quelques paires de chaussures noires.

Hierdie skoene is baie gemaklik. Diese Schuhe sind sehr bequem. These shoes are very comfortable. Ces chaussures sont très confortables.

Lisa vra hoeveel die swart skoene kos. Lisa asks how much the black shoes cost. Lisa demande combien coûtent les chaussures noires.

Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand! Die schwarzen Schuhe kosten eintausendzweihundert Rand! The black shoes are four hundred and fifty dollars. Les chaussures noires coûtent mille deux cents Rand!

Lisa sit die skoene treurig terug en verlaat die winkel. Lisa stellt die Schuhe traurig zurück und verlässt den Laden. Lisa sadly puts the shoes down and leaves. Lisa remet tristement les chaussures et quitte le magasin.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel: Hier ist dieselbe Geschichte, auf eine andere Weise erzählt: Here is the same story told in a different way. Voici la même histoire, racontée d'une autre manière :

Ek wil nuwe skoene koop. Ich möchte neue Schuhe kaufen. I want to buy new shoes. Je veux acheter de nouvelles chaussures.

Ek besoek ‘n skoenwinkel. Ich besuche einen Schuhladen. I go to a shoe store. Je visite un magasin de chaussures.

Daar is baie mooi skoene daar. Es gibt viele schöne Schuhe dort. There are many pretty shoes there. Il y a beaucoup de belles chaussures là-bas.

Ek pas ‘n paar blou skoene aan. Ich probiere ein paar blaue Schuhe an. I try on a blue pair of shoes. J'essaie quelques paires de chaussures bleues.

Die blou skoene pas te styf. Die blauen Schuhe sitzen zu eng. The blue shoes are too tight. Les chaussures bleues sont trop serrées.

Ek pas ‘n paar swart skoene aan. Ich probiere ein paar schwarze Schuhe an. I try on a black pair of shoes. J'essaie quelques paires de chaussures noires.

Hierdie skoene is baie gemaklik. Diese Schuhe sind sehr bequem. These shoes are very comfortable. Ces chaussures sont très confortables.

Ek vra hoeveel die swart skoene kos. Ich frage, wie viel die schwarzen Schuhe kosten. I ask how much the black shoes cost. Je demande combien coûtent les chaussures noires.

Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand! Die schwarzen Schuhe kosten eintausendzweihundert Rand! The black shoes are four hundred and fifty dollars. Les chaussures noires coûtent mille deux cents Rand!

Ek sit die skoene treurig terug en verlaat die winkel. I sadly put the shoes down and leave.

Vrae: Questions:

Een: Lisa wil nuwe skoene koop. One: Lisa wants to buy new shoes. Wil Lisa nuwe skoene koop? Does Lisa want to buy new shoes? Ja, Lisa wil nuwe skoene koop. Yes, Lisa wants to buy new shoes.

Twee: Daar is baie mooi skoene in die skoenwinkel. Two: There are many pretty shoes in the shoe store. Is daar baie skoene in die skoenwinkel? Are there many shoes in the shoe store? Ja, daar is baie mooi skoene in die skoenwinkel. Yes, there are many pretty shoes in the shoe store.

Drie: Lisa pas ‘n paar blou skoene en ‘n paar swart skoene aan. Three: Lisa tries on a blue and a black pair of shoes. Pas Lisa twee pare skoene aan? Does Lisa try on two pairs of shoes? Ja, Lisa pas twee pare skoene aan. Yes, Lisa tries on two pairs of shoes. Sy pas ‘n swart paar en ‘n blou paar aan. She tries on a blue and a black pair.

Vier: Lisa pas eerste ‘n paar blou skoene aan. Four: First, Lisa tries a pair of blue shoes. Pas Lisa eerste ‘n paar rooi skoene aan? Does Lisa try a pair of red shoes first? Nee, Lisa pas nie ‘n paar rooi skoene aan nie, sy pas ‘n paar blou skoene aan. No, Lisa does not try a pair of red shoes, She tries a pair of blue shoes.

Vyf: Die blou skoene pas te styf. Five: The blue shoes are too tight. Is die blou skoene gemaklik? Are the blue shoes comfortable? Nee, die blou skoene is nie gemaklik nie. No, the blue shoes are not comfortable. Hulle pas te styf. They are too tight.

Ses: Die swart skoene is baie gemaklik. Six: The black shoes are very comfortable. Is die swart skoene gemaklik? Sind die schwarzen Schuhe bequem? Are the black shoes comfortable? Les chaussures noires sont-elles confortables ? Ja, die swart skoene is baie gemaklik. Ja, die schwarzen Schuhe sind sehr bequem. Yes, the black shoes are very comfortable. Oui, les chaussures noires sont très confortables.

Sewe: Die swart skoene kos eenduisend tweehonderd Rand. Sieben: Die schwarzen Schuhe kosten eintausendzweihundert Rand. Seven: The black shoes are four hundred fifty dollars. Sept : Les chaussures noires coûtent mille deux cents rands. Is die swart skoene duur? Sind die schwarzen Schuhe teuer? Are the black shoes expensive? Les chaussures noires sont-elles chères ? Ja, die swart skoene is duur. Ja, die schwarzen Schuhe sind teuer. Yes, the black shoes are expensive. Oui, les chaussures noires sont chères. Hulle kos eenduisend tweehonderd Rand. Sie kosten eintausendzweihundert Rand. They are four hundred and fifty dollars. Elles coûtent mille deux cents rands.

Agt: Lisa sit die skoene neer en verlaat die winkel. Acht: Lisa legt die Schuhe hin und verlässt den Laden. Eight: Lisa puts down the shoes and leaves the store. Huit : Lisa pose les chaussures et quitte le magasin. Koop Lisa die skoene? Kauft Lisa die Schuhe? Does Lisa buy the shoes? Lisa achète-t-elle les chaussures ? Nee, Lisa koop nie die skoene nie. Nein, Lisa kauft die Schuhe nicht. No, Lisa does not buy the shoes. Non, Lisa n'achète pas les chaussures. Sy sit hulle neer en verlaat die winkel. Sie legt sie hin und verlässt den Laden. She puts them down and leaves the store. Elle les pose et quitte le magasin.