×

We use cookies to help make LingQ better. By visiting the site, you agree to our cookie policy.


image

LingQ Mini Stories, 15- Mara en Emily Oefen

Mara en Emily wil gewig verloor.

Hulle wil na ‘n gimnasium toe gaan.

Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan.

So hulle besluit om tuis te oefen.

Mara probeer draf, en Emily tel gewigte op.

Mara hou egter nie van draf nie.

En Emily is nie baie sterk nie.

Hulle is ook baie besig..

Hulle het nie tyd om te oefen nie.

Miskien kan hulle weer volgende week probeer.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel

Ek en Emily wil gewig verloor.

Ons wil na ‘n gimnasium toe gaan.

Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan.

So ons besluit om tuis te oefen.

Ek probeer draf, en Emily tel gewigte op.

Ek hou egter nie van draf nie.

En Emily is nie baie sterk nie.

Ons is ook baie besig..

Ons het nie tyd om te oefen nie.

Miskien kan ons weer volgende week probeer.

Vrae:

Een: Mara en Emily wil by die gimnasium oefen. Wil Mara en Emily oefen? Ja, hulle wil by ‘n gimnasium oefen.

Twee: Om gimnasium te gaan is duur. Is dit goedkoop om gimnasium toe te gaan? Nee, dit is nie goedkoop nie. Dit is duur om gimnasium toe te gaan.

Drie: Hulle besluit om tuis te oefen, want die gimnasium is te duur. Besluit hulle om tuis te oefen? Ja, hulle besluit om tuis te oefen want die gimnasium is te duur.

Vier: Mara hou nie van draf nie. Hou Mara daarvan om te draf? Nee, Mara hou nie van draf nie.

Vyf: Emily probeer gewigte optel, maar sy is nie baie sterk nie. Probeer Emily ook om te draf? Nee, Emily probeer gewigte optel.

Ses: Emily is nie sterk nie. Is Emily sterk? Nee, Emily is nie sterk nie.

Sewe: Mara en Emily is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie. Is Emily en Mara baie besig? Ja, hulle is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie.

Mara en Emily wil gewig verloor. Mara and Emily want to lose weight.

Hulle wil na ‘n gimnasium toe gaan. They want to go to a gym.

Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan. Going to a gym is expensive, though.

So hulle besluit om tuis te oefen. So, they decide to exercise at home.

Mara probeer draf, en Emily tel gewigte op. Mara tries to run, and Emily lifts weights.

Mara hou egter nie van draf nie. Mara doesn't like running, though.

En Emily is nie baie sterk nie. And Emily is not very strong.

Hulle is ook baie besig.. They are also very busy.

Hulle het nie tyd om te oefen nie. They don't have time to exercise.

Miskien kan hulle weer volgende week probeer. Maybe they can try again next week.

Hier is dieselfde storie, op ‘n ander manier vertel Here is the same story told in a different way.

Ek en Emily wil gewig verloor. Emily and I want to lose weight.

Ons wil na ‘n gimnasium toe gaan. We want to go to a gym.

Dit is egter duur om na ‘n gimnasium toe te gaan. Going to a gym is expensive, though.

So ons besluit om tuis te oefen. So, we decide to exercise at home.

Ek probeer draf, en Emily tel gewigte op. I try to run, and Emily lifts weights.

Ek hou egter nie van draf nie. I don't like running, though.

En Emily is nie baie sterk nie. And Emily is not very strong.

Ons is ook baie besig.. We are also very busy.

Ons het nie tyd om te oefen nie. We don't have time to exercise.

Miskien kan ons weer volgende week probeer. Maybe we can try again next week.

Vrae: Questions:

Een: Mara en Emily wil by die gimnasium oefen. One: Mara and Emily want to exercise at the gym. Wil Mara en Emily oefen? Do Mara and Emily want to exercise? Ja, hulle wil by ‘n gimnasium oefen. Yes, they want to exercise at a gym.

Twee: Om gimnasium te gaan is duur. Two: Going to a gym is expensive. Is dit goedkoop om gimnasium toe te gaan? Is going to a gym cheap? Nee, dit is nie goedkoop nie. No, it is not cheap. Dit is duur om gimnasium toe te gaan. going to a gym is expensive.

Drie: Hulle besluit om tuis te oefen, want die gimnasium is te duur. Three: They decide to exercise at home, because the gym is too expensive. Besluit hulle om tuis te oefen? Do they decide to exercise at home? Ja, hulle besluit om tuis te oefen want die gimnasium is te duur. Yes, they decide to exercise at home, because the gym is too expensive.

Vier: Mara hou nie van draf nie. Four: Mara does not like running. Hou Mara daarvan om te draf? Does Mara like to run? Nee, Mara hou nie van draf nie. No, Mara does not like running.

Vyf: Emily probeer gewigte optel, maar sy is nie baie sterk nie. Five: Emily tries lifting weights, but she is not very strong. Probeer Emily ook om te draf? Does Emily try running, too? Nee, Emily probeer gewigte optel. No, Emily tries lifting weights.

Ses: Emily is nie sterk nie. Six: Emily is not strong. Is Emily sterk? Is Emily strong? Nee, Emily is nie sterk nie. No, Emily is not strong.

Sewe: Mara en Emily is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie. Seven: Mara and Emily are very busy, so they don't have a lot of time to exercise. Is Emily en Mara baie besig? Are Mara and Emily very busy? Ja, hulle is baie besig, so hulle het nie baie tyd om te oefen nie. Yes, they are very busy, so they don't have a lot of time to exercise.